ePub
INSTANT DOWNLOAD
INSTANT DOWNLOAD
Online Price: $10.95
Verstaan jy wie jy is, hoekom jy die dinge doen wat jy doen en hoekom jy op die manier dink wat jy dink? In Daar’s net een soos jy! help Paula White jou om jou ware self te leer ken. God het jou geskep presies soos jy is en het ‘n unieke plan en doel vir jou lewe. Hy het jou nie geskep om in die boeie van negatiewe emosies of herhinneringe te leef nie. Hy het jou geskep om ‘n lewe gevul met liefde en vreugde te leef! Deur middel van ware verhale, persoonlike stories en besondere insig wys Paula jou in Daar’s net een soos jy! hoe om: • Jouself met ander oë te sien • ‘n Deskundige op die gebied van jouself te word • Verlies te verwerk • Van pynlike herinneringe, bekommernisse, vrese en mislukkings ontslae te raak • Beheer te neem oor wat jy dink, sê en glo • Gesonde grense te stel As jy bereid is om al hierdie dinge een vir een te doen, is jy op die pad na oorwinning!
Be the first to review Daar's Net Een Soos Jy: Ontdek God Se Unieke Plan Vir Jou Lewe